1 Bedroom Apartment / flat for sale in Die Bult
Die Bult, Potchefstroom, North West
Listed by
Renee van Niekerk
Century 21 Potchefstroom
Details
Ruim een slaapkamer woonstel naby aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom Kampus. Die eenheid het ‘n oop plan sitkamer en kombuis. Volle badkamer met stort in. Geleë naby die Noord-Wes Universiteit in ‘n veilige, stil straat. Ekstra veiligheids aspekte soos die veiligheidshek by die voordeur en die afstandbeheerde hek en elektriese omheining verseker studente se veiligheid in die kompleks. Elke woonstel het geallokeerde parkeer plek.
Location
Map showing the location of 1 Bedroom Apartment / flat for sale in Die Bult
Loading map…